Successfully reported

Banja Dreams

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Donna-lee T
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Wonderful. Was wonderful, caught two beautiful big fish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Perfect. The lodge is beautiful on the river banks. We stayed in one of their rondavals which was well equipped. A must see for family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise H
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Perfect. Was perfect! Sal vir seker weer na Banja Dreams toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosie E
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Lekker gerus en gekuier. Sal weer soon toe gaan. Waarde vir jou geld. Ons was 21 mense en almal kon lekker saam kuier. Ons het meeste die lapa gebruik waar ons almal kon eet en die kos was daar gemaak. Ek het 4 rondawels en 1 chalet bespreek. Alles was skoon en netjies. Geen iemand wat ons kom pla het nie. Ons groep was alleen daar. Saterdag het ons almal na die rivier toe gegaan en visgevang. Ons het 2 kuiergaste gehad. 'n Lekker vet vark (Choppies) my kleindogters het hom herdoop na Bacon en 'n klein bruin hondjie. Ons het lekker boom fire gemaak en tot laat die aand daar gesit. Wil net sê vir die wat die chalet bespreek. Onthou jou eie toiletpapier en handdoeke wat ons wel gevat het. Die abiesie blok was netjies en skoon. Daar was wel toiletpapier. Ons was nie een keer gepla deur die eienaars nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermie J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld. Dit was baie stil en rustig en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Wonderful stay – highly recommend! We recently stayed at Banja Dreams, and it was a fantastic experience! The owner was incredibly welcoming and made sure everything was perfect from the moment we arrived. The check-in process was smooth, and the personal touch made the stay feel warm and inviting. The chalet was spotless, well-equipped, and beautifully decorated, offering a cozy and comfortable atmosphere. The amenities were great – the most spectacular view over the Vaal River with a private balcony, comfortable beds, a swimming pool and a children's playground. As it was a self-service stay, there was no additional staff, but everything was well-organised, and the owner ensured I had everything I needed. The attention to detail and hospitality made the experience truly enjoyable. I would highly recommend Banja Dreams to anyone looking for a relaxing and well-managed stay. I will definitely be returning on my next visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Okker H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Rustig. Dis 'n uitstekende plekkie. Ons gaan gereeld soentoe en sal altyd nog gaan kuier daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie aangenaam en tevrede met alles daar. Was baie lekker, baie rustig, nie oorvol nie. Mense baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simba M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Relaxing for a family outing. Great stay with a refreshing atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deandra S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Excellent. Aside from the overwhelming presence of insects, which is understandable considering the location, we enjoyed our stay and will definitely revisit in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 150 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Zeekoeifontein, Vanderbijlpark, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb08f6f0e9bcdfa1864c49688c3c7191f1bf497fffe385c0e7c3a5de209a90c22e7bb5045746b20ed1a4b0f42a5d1a4d2f62d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 39 Zeekoeifontein Vanderbijlpark 1900 Gauteng 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -26.730793919698 27.631436811005
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang