Successfully reported
+32

Bantry Bay Allure

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 403, Aurum Residential Apartments, 34 Victoria Road, Bantry Bay, Cape Town, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 235 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bantry Bay Allure is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in Bantrybaai, binne die Aurum Luxury Residential Apartments. Dit bied pragtige uitsigte oor die see en is net 'n klipgooi van die strand en die middestad af geleë, en is die ideale opsie vir diegene wat die skoonheid van Kaapstad wil verken.

Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, 'n inloopkas en 'n badkamer met 'n bad en 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n instapstort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon. Gaste kan toegang geniet tot 'n gemeenskaplike swembad en 1 ekstra lang parkeerplek wat plek bied vir 2 klein motors. Bantrybaai is een van die welvarendste gebiede in Kaapstad, geleë tussen Seepunt en Clifton, met maklike toegang tot vermaaklikheidsplekke, wêreldklas-winkelsentrums en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Turnkey Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 83

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Unit 403, Aurum Residential Apartments, 34 Victoria Road, Bantry Bay, Cape Town, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 10 235
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 10 235
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 10 235
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 403, Aurum Residential Apartments, 34 Victoria Road, Bantry Bay, Cape Town, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA443e549333e2a095da62dd48ec2829623d7fd750636525a6e5ce1d1b6fde6ca3a5be2ae53b1d4ccd6986ff9d7c441b015035?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 235 per nag, vir 4 mense Unit 403, Aurum Residential Apartments, 34 Victoria Road, Bantry Bay, Cape Town Bantry Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9263581 18.3785742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang