Baobab Game Ranch
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Sterkrivier road, Sterkrivier, Mokopane, 0600, Limpopo
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Baobab Game Ranch is op 'n plaas geleë wat 37 km vanaf Mokopane geleë is.
Verblyf word gebied in 3 chalets met 'n gemeenskaplike volledig toegeruste kombuis, 'n sitarea met 'n TV en volledige DStv, 'n swembad en braai-area.
Gaste kan op versoek wildritte en vierwielmotorfietsritte geniet. Daar is ook 'n teetuin op die perseel wat ligte etes bied, 'n geskenkwinkel en 'n wynkamer met wynproe en Boplaas-wyne te koop.
Die lodge is 8 km vanaf Legends Golf Restort en perdry is ook naby beskikbaar. 
        
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Sterkrivier road, Sterkrivier, Mokopane, 0600, Limpopo
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Sterkrivier road, Sterkrivier, Mokopane, 0600, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang