Little gem at Baobab on 7th
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 7th Street, Linden, 2195, Gauteng
- Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die ateljee is 'n helder en modern gemeubileerde juweel in die hartjie van die lowerryke Linden, 'n lieflike buurt, en volgens TimeOut, een van die coolste buurte ter wêreld.
Oorkant die straat vind jy 'n groot verskeidenheid kafees, restaurante en unieke winkels.
Die ateljee is 'n perfekte basis om die stad te verken of werk toe te pendel. As jy verkies om binnenshuis te bly, het dit 'n knus sitkamer, gemaklike slaapkamer, volledig toegeruste kombuis en 'n intieme privaat tuin met 'n ingeboude braai. Parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 31 7th Street, Linden, 2195, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 7th Street, Linden, 2195, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang