Successfully reported
+91

Baobab Ridge - Greater Kruger

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertshoop Farm, Klaserie Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Vanaf R15 770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Baobab Ridge - Greater Kruger bied luukse en sakpasverblyf in die gesogte Klaserie Privaat Natuurreservaat.

Die kothuise het elk lugversorging en 'n privaat stoep met 'n panoramiese uitsig oor die Afrika-wildernis en op die berge. Gaste kan ook op die swembaddek ontspan, terwyl hulle die uitsig oor die watergat geniet.

Die loge spog met 'n gemeenskaplike braai-area en 'n swembad.

Die Klaserie-reservaat vorm deel van die Groter Krugerwildtuin, en bied wildkykgeleenthede aangesien die wild vrylik rondloop. Daar is ook opgeleide toergidse wat gaste op wildritte en staptogte kan vergesel, as hulle die Groot 5 en ander fassinerende wildspesies soos kameelperde, wildebeeste, rooibokke en verskeie voëlspesies wil besigtig.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Joubertshoop Farm, Klaserie Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Gaste dink Baobab Ridge - Greater Kruger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 15 770
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 15 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 15 770
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertshoop Farm, Klaserie Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA084YZ925YhIJbYObmDYDGllSR5bqwhOKZaLqmeUd4PJ1JmiQCm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 770 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Joubertshoop Farm Klaserie Private Nature Reserve 1380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.319216224429 31.228605508804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang