Successfully reported
+15

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Marnitz Kraal, Marnitz, 0620, Limpopo
  • Vanaf R580 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte 100 jaar oue plaashuis in Marnitz, net 35 km vanaf Groblersbrug en die Martin's Drift-grenspos na Botswana geleë. Dit is naby Tom Burke en Baltimore.

Verblyf word gebied in 11 gerieflike selfsorg-eenhede met en suite-badkamers. Die verblyf is geskik vir sakereisigers en vakansiegangers. Die kamers is toegerus met lugversorging en beskik oor 'n patio met ingeboude braaigeriewe.

Alhoewel die gastehuis langs die N11-hoofweg geleë is, verseker die groot bosveldbome en tuin rustigheid in 'n ware bosveldatmosfeer. Die eenhede is toegerus vir selfsorg.

Die gastehuis is net 4 km vanaf die Bordeaux-trouplek en bied spesiale tariewe aan trougroepe. Hier kan jy uitstekende diens en skoon verblyf verwag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Paul E
Saam met vriende
5.0
Diamant op sy eie, fantasties. Pragtige plek, volledig toegerus, lekker padstal op die perseel, uitstekende diens en eienaars is besonders.
Jul 2025
Marelize V
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld met heerlike atmosfeer. Goeie waarde vir geld met puik kliëntediens. Anel se kommunikasie was uitstekend en 'n voortreflike gasheer. H...
Sien meer
Jul 2025
Danise F
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek geleë op ons roete tussen Tzaneen en Groblersbrug. Baie gemaklike kamers. Baie lekker gebly en nuwe vriende gemaak.
Mei 2025
Mimi L
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflik, gasvry en baie goeie waarde vir geld. Anel is ongelooflik gasvry!
Sep 2024
Renier O
Saam met lewensmaat
4.8
The stay was great with a lovely host. The plumbing needs some work to be done. The stay was great with a lovely host. The plumbing nee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Farm Marnitz Kraal, Marnitz, 0620, Limpopo
  • Gaste dink Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Marnitz Kraal, Marnitz, 0620, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1910ff5d4ff58ca451deadb15c5a27f35cb7338a5bf44f1ca33a7babde98a0b7ac7d9284c537aeb3c15ff9a179b650802de6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Farm Marnitz Kraal Marnitz 0620 Limpopo 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -23.163055555556 28.210277777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang