Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Marnitz Kraal, Marnitz, 0620, Limpopo
- Vanaf R580 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n opgeknapte plaashuis van 100 jaar oud in Marnitz, net 35 km vanaf Groblersbrug en die Martin's Drift-grenspos na Botswana. Dit is naby Tom Burke en Baltimore.
Verblyf is beskikbaar in 11 gerieflike selfsorg-eenhede met en suite-badkamers. Dit is geskik vir beide sake- en ontspanningsreisigers. Die kamers het lugversorging en stoep met ingeboude braaigeriewe.
Alhoewel die gastehuis langs die N11-hoofweg geleë is, skep die groot bome en tuin 'n rustige en egte bosveld-atmosfeer. Die eenhede is toegerus vir selfsorg.
Die gastehuis is net 4 km vanaf die Bordeaux Trou-venue en bied spesiale tariewe aan trougroepe. Hier kan jy uitstekende diens en skoon verblyf te wagte wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 79
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Farm Marnitz Kraal, Marnitz, 0620, Limpopo
- Gaste dink Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Marnitz Kraal, Marnitz, 0620, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang