Successfully reported
+34

Barbets Nest Bushveld Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 286 Wadrift, Boekenhoutskloofdrift Farm Portion 20, Pretoria, 2860, Gauteng
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Barbets Nest Bushveld Retreat is in die hartjie van die Dinokeng-Noord-streek geleë en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie verblyf is 'n ideale opsie vir natuurliefhebbers wat op soek is na rustige verblyf in die bosveld.

Verblyf word in verskeie eenhede gebied wat gemaklik 2 tot 6 gaste elk kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met dubbelbeddens. Die badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Elke kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die lodge is in 'n malariavrye bosveld-area geleë, wat bewoon word deur diverse wild soos wildsbokke, insluitend sebras, swartwitpense en njala, asook 'n verskeidenheid voël- en plantspesies. Gaste kan wildbesigtiging reg voor hul voorstoep geniet, toegang tot watergate binne 2 minute se stap geniet, en skilderagtige staproetes verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Ligging

  • 286 Wadrift, Boekenhoutskloofdrift Farm Portion 20, Pretoria, 2860, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 286 Wadrift, Boekenhoutskloofdrift Farm Portion 20, Pretoria, 2860, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d4e758cef81c2a5c9c180f25474366bac4f41a987304941c85fd4ce32a8f2e70bf594c77ee86c1ae6e20deae5d1869daeb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 286 Wadrift Boekenhoutskloofdrift Farm Portion 20 2860 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.502867243441 28.508994452027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang