Bare Feet Retreat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Boekenhout Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bare Feet Retreat is in Wavecrest geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid met slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer en 2 jong kinders in die sitkamer.
Die eenheid bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die en suite-badkamer wat oopplan is, het 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien; gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. 2 jong kinders kan op die rusbanke in die leefarea geakkommodeer word.
Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas en wasmasjien. Gaste kan hul etes by die etenstafel op die patio geniet. 'n TV met Openview is in die leefarea beskikbaar.
Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep en gaste het toegang tot die tuin. Onderdakparkeerplek word voorsien vir 1 voertuig. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, en die eienaars kan van tyd tot tyd op die perseel wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Martha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 28 Boekenhout Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Bare Feet Retreat het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Boekenhout Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang