House 1 Unit 6
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Cove Way, Mthwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Barieta Beach Cottage 6 is 'n selfsorghuis in Mthwalume, KwaZulu-Natal, wat dit ideaal vir onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende maak.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die oorblywende slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is ook 1 enkelslaapbank, 2 slaapbanke vir kinders en 'n kindermatras vir ekstra slaapplek. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 wat perfek is vir etes.
Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met satellietkanale. Die skuifdeure bied toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek en 'n uitisg oor die tuin, asook 'n braai-area.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Rachel Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 27 Cove Way, Mthwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Cove Way, Mthwalume, 4186, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang