Baris Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R712, Farm Baris, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Baris Guesthouse is op 'n plaas ongeveer 10 km vanaf Clarens in die skilderagtige Oos-Vrystaat. Hierdie gastehuis is die ideale naweekwegbreek en is 300 km vanaf Johannesburg en 280 km vanaf Bloemfontein.
Daar is ruim 4 suites wat ideaal vir paartjies of gesinne is. Die suites het ekstra lang koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en en suite-badkamers met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele wat lei na die leefarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n privaat tuin met braaigeriewe, asook veilige onderdakparkeerplek op die perseel.
Daar is 2 voetslaanroetes op die plaas met 'n uitsig oor die vallei aan die voet van die noordelike hange van die Witteberge. Stappers kan moontlik sebras, impalas en wildebeeste sien of baarshengel by die plaasdam.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Minda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R712, Farm Baris, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Baris Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R712, Farm Baris, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang