Successfully reported
+25

Baris Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Farm Baris, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Baris Guesthouse is op 'n plaas sowat 10 km vanaf Clarens in die skilderagtige Oos-Vrystaat geleë. 300 km vanaf Johannesburg en 280 km vanaf Bloemfontein, hierdie gastehuis is ideaal geleë vir 'n naweekwegbreek.

Verblyf bestaan uit 4 goed ingerigte suites. Hierdie ruim suites is ideaal vir paartjies en gesinne. Die suites is ingerig met ekstra lang koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en beskik oor en suite-badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet en hierdie area strek verder na die leefarea wat met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale ingerig is. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n privaat tuin met braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die is twee staproetes op die plaas met uitsigte oor die vallei aan die voet van die noordelike hange van die Witteberge. Stappers kan uitsien na besigtigings van sebras, rooibokke, wildebeeste of die plaasdam besoek vir baarshengel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Minda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R712, Farm Baris, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Baris Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Farm Baris, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ee03186b8740a13f258bcb64564988d588d0e2f9a4278ee593a0d5842a97b1ae247b30b85e860573b549a60597cf4d6c309?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 R712 Farm Baris 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.425389576713 28.388146162033
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang