Bark at the Moon
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Portion 73 of the Farm 335, M8/M10 S28, Cullinan, 1000, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bark at the Moon bied gastekothuise en is op 'n plaas geleë, sowat 13 km vanaf die sentrale Cullinan. Die rustige eiendom is die ideale basis vanwaar jy die area se besienswaardighede kan verken.
Akkommodasie by Bark at the Moon bestaan uit 2 kothuise wat elk 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Elke kothuis beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke eenheid het 'n leefarea met 'n slaapbank wat 2 kinders kan akkommodeer, en 'n TV vir mediavermaak.
Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie.
Die eiendom is ook ongeveer 38 km vanaf die sentrale Pretoria en 80 km O.R Tambo Internasionale Lughawe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Filip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Portion 73 of the Farm 335, M8/M10 S28, Cullinan, 1000, Gauteng
- Gaste dink Bark at the Moon het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Portion 73 of the Farm 335, M8/M10 S28, Cullinan, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang