Successfully reported
+26

Barklystraat Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Barkly Street, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Vanaf R895 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Barklystraat Gastehuis is in die dorp Uitenhage in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika geleë.

Die gastehuis bied verblyf in 6 en suite-kamers. Elke kamer is toegerus met 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale, mikrogolf, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Die kamer word daagliks skoongemaak.

'n Engelse ontbyt en aandete word op versoek bedien. Veilige parkeerplek word vir alle gaste voorsien. Die gastehuis het ook 2 goed toegeruste konferensiekamers. Die Barklystraat-teater is ook op die perseel waar van die topkunstenaars van die land oor naweke optree.

Die gastehuis is sentraal geleë en is 100 m vanaf Hoërskool Brandwag en Uitenhage Binnenshuise Sportsentrum. Ander besienswaardighede in die omgewing sluit Uitenhage Gholfklub, Cuyler Netcare Privaat Hospitaal, Volkswagen Motor Factory en Auto Pavillion and Museum in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Simonia J
Saam met lewensmaat
5.0
Warm welcome, clean, comfortable room. Go-to place for next time. Excellent, comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Margaret S
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable. We had a lovely overnight stay at this B&B. The room was clean, neat, and the king-size bed was very comfortable — I reall...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Ernst S
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename en gerieflike verblyf. Netjiese, skoon en gerieflike eenheid, vriendelike en behulpsame ontvangs. Heerlike, bekostigbare ontbyt.
Jun 2025
Simthandile M
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. The accommodation is lovely! We were comfortable, felt safe, it's clean, and the bedding is very warm. It's well-designed, wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Khanyisa K
5.0
Peaceful. It was a splendid stay, a quiet place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 23 Barkly Street, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Gaste dink Barklystraat Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 895
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 895
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Barkly Street, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA502991a9a11bbdf454041e0f14af731a0e2f52739661fe216e1ed92fd442fd0ea1ada7db2de59b827054ca7fba78f3ba7cd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 23 Barkly Street Uitenhage 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.759289843031 25.401361584663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang