Successfully reported
+50

Barn Owl Lodge Mjejane

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Hector Street, Leadwood Mjejane Game Reserve, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Vanaf R4 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Barn Owl Lodge Mjejane is in die ongerepte bos-omgewing van Mjejane Privaat Wildreservaat geleë. Dit is 'n lieflike selfsorg-bostoevlugsoord sowat 12 km vanaf Hectorspruit. Dié huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie in die bos en spog met 'n pragtige uitsig oor verskeie boomspesies.

Dié lieflike huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer spog met direkte toegang tot die patio en lieflike bosveld-uitsigte, is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die laaste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea met lugversorging beskik oor 'n sitkamer, 'n kroeg, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 8 gaste. Die kroeg het 4 stoele en die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n koffietafel. Gratis Wi-Fi verseker dat dit 'n briesie is om verbind te bly.

Die leefarea maak oop op 'n patio en spog met asemrowende uitsigte oor die bosveld, wild en klein rivier terwyl jy 'n buitelug-eetervaring geniet. Gaste kan 'n duik in die swembad, 'n piekniek in die welige tuin geniet of bloot op die gemaklike buitemeubels ontspan terwyl hulle die son geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 38 Hector Street, Leadwood Mjejane Game Reserve, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink Barn Owl Lodge Mjejane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Hector Street, Leadwood Mjejane Game Reserve, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99a3b4563165736f2334b2d3c175da9e36ca4b93df7c27efee4ce934aabe0549493e2c766651c9c14dcfad0e8beeadc7c1d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 38 Hector Street Leadwood Mjejane Game Reserve 1330 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.412374 31.671918
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang