Successfully reported

Barnacles

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 163 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Spurge R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Great. Hosts are great. The house is old, but great value for money. Fantastic proximity. You can walk to most places.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estee D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Witsand is altyd 'n wonderlike rustige wegbreek. Dit was 'n goeie verblyf. Skoon, netjies en sentraal. Alles wat jy nodig het is in die eenheid beskikbaar. Ek sal net aanbeveel jy vat jou waaier saam. Dit was baie warm in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Rustig. Baie lekker gebly. Nie baie om in die omgewing te doen nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronald L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Naweek verblyf. Baie naby aan strand en restaurant. Plek was kleiner as op foto's. 'n Waaier sou welkom gewees het vir die hitte.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Sal definitief weer daar gaan bly. Het baie lekker gebly, goeie ligging en geriewe.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sonja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Nov 2024

Onnet, alles is nog vuil, glad nie soos wat geadverteer word nie. Ek het glad nie lekker gebly nie. Plek was baie oud en vuil. Koppies in kas was nog vol koffiemerke van mense wat koffie gedrink het. Geen prop in wasbak. Stortkop was groen en vuil, die stort se gordyn was lelik, vuil en stink, geen badkamergordyne gewees nie. Mikrogolf se plug kon nie eers behoorlik in druk nie, moes dit vashou sodat mikrogolf kan werk. Was baie teleurgesteld gewees. Banke is oud en verskeur en daar is net 'n lap oorgegooi. In die aand was daar WiFi en TV het gewerk, maar deur die dag, was TV af gewees, kon niks kyk. Gordyne in TV-kamer was geskeur en oud en somer vasgebind met 'n plastiek sak, was ook baie ongelukkig oor die binnebraai. Gesê daar sal braai wees buite op patio, daar was geen. Bankies op patio was vol spinnedrade en nie skoongemaak nie. Hoe die prentjies lyk op die webtuiste en wat ons gekry het, was glad nie dieselfde nie. Ek het bespreek vir 2 nagte, ek het net 1 nag gebly, want ek kon net nie meer daar bly nie. Glo nie plek word regtig so goed en gereeld skoongemaak nie. Alles was ook oud en opgeroes gewees. Sou nooit die toaster of kamstige 2-plaatstoof gebruik nie. Dis so vuil en geroes. Potte in plek stink na vis, of iemand seekos daar ingemaak het. Sal nie teruggaan daarna toe nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Alta L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2024

Nie uitermate gemaklik nie. Ja. Alhoewel dit baie beknop is, lyk dit glad nie soos die foto's op die advertensie nie. Die plek kort 'n goeie skoonmaak. Die enigste ligpunt was die lekker warm water.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Harry Lombard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 163

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Protea Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNTAzYWIwLWVjM2YtNDU5OS1hYjBmLTc4ZDNmZTBjYjcxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 163 5 1 5 14 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.394405588061 20.856508612633
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang