Barnard B&B
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 22 King Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Barnard B&B is in Ladismith in die Wes-Kaap geleë en bied skoon, kwaliteit verblyf vir oornaggaste of sakereisigers. Dit is binne maklike bereik van winkels, eetplekke en aktiwiteite geleë.
Die verblyf bestaan uit 2 ruim kamers wat 'n aparte badkamer deel. Elke kamer is toegerus met 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Daar is 'n gemeenskaplike braaikamer met braaigeriewe en 'n eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die gemeenskaplike sitkamer het gemaklike sitplek, lugversorging vir daardie warm somersdae, sowel as 'n TV met Netflix en Showmax.
Gaste kry ook veilige parkering op die perseel tydens hul verblyf.
Gaste moet asseblief daarop let dat daar 'n hond, 'n kat en 'n papegaai op die perseel is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 22 King Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Barnard B&B het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 22 King Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang