Successfully reported

Barnard Self-Catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Petra M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Die akkommodasie was ideaal vir 'n lekker see vakansie. Die parkeerplek is veilig. Die akkommodasie was ideaal vir 'n lekker see vakansie. Die parkeerplek is veilig, die plekkie self is skoon en pragtig versier, en die winkels en strand is sommer om die draai. Ons sal definitief weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Will definitely go back. Wonderful helpful hosts and super clean spacious accommodation, close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ew D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker gebly. Baie sentraal. Stil en rustig. Baie lekker gebly. Susan baie gaaf en behulpsaam gewees. Stil en rustig met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A lovely stay. Excellent. A comfortable and relaxing break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Barnard Self-Catering Accommodation
Thank you Alan, you are very welcome in the future!

Cornemari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2025

Gemaklike verblyf. Lekker gebly, jammer vir die waterprobleme wat daar was, maar dit is vinnig uitgesorteer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Christelle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lovely and comfortable stay. Was a great stay and such nice hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Het ons verwagting oortref! Dit het soos vakansie en huis gevoel. Kan aanbeveel! Ons vakansie in St Francis, en ons akkommodasie by Dawd was so die moeite werd. Dankie vir die gasvryheid waarmee julle ons ontvang het, die pragtige tuin, die rustigheid en jul moeite. Ideale verblyf, stapafstand van strand, restaurante en golfbaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastic. Enjoyed the stay and found it to be close to all activities, restaurants, and the bowling green. Well received by Susan. With our discount, it was truly excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties, sal aan enige persoon aanbeveel. Die verblyf was uitstekend. Alles was loop afstand, die winkels, see asook die gholfbaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Barnard Self-Catering Accommodation
Baie dankie Thomas, julle was puik gaste! Julle is altyd welkom.

Wilna V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Lekke gebly! Aan te beveel. Vir seker! Baie aangename mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Barnard Self-Catering Accommodation
Dankie Wilna, jy was 'n plesier om te leer ken. Veilige en baie Park Run's vir jou! Kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Lyme Road South, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA950ea2a8fe08650a6384e0269b5d6e0708817b07dbe52754570ac0073657dc87e0782c2e12de415d469bce6fe3e7a84f6faa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 17 Lyme Road South St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1628519 24.8249809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang