Successfully reported

Barnfires Farmhouse

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Natalie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Tranquil, quiet and safe. House is fully equipped and setup for convenience. Barnfires is a little piece that reminds us how beautiful our country is.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Sep 2020

Dit is bietjie verder van die rivier as wat ons gedink het. Ons het eintlik maar gegaan vir die rivier. Daar is nie baie om te doen vir klein kinders. Maar die gasvrou was baie oulik en het ons genooi om te kyk hoe hulle die bokke melk. En ons seuntjie het dit baie geniet. Dit is 'n regte plaaswegbreek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marolene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2019

Ontspannend. Heerlike wegbreek-verblyf met die rivier nie te ver nie, kan stap, visvang, perdry ─ perde baie mak. As iets nie reg is nie word jy vinnig gehelp.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Embrenzia
Barnfires Farmhouse
Baie dankie vir die goeie terugvoer Marolene en gesin. Ons is baie bly jul het dit geniet. Barnfires groete tot volgende keer.

Riaan L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2019

'n Lekker ruim, netjiese plaashuis. Dankie Heidi, die manne het lekker gekuier. 'n Kragpunt onder by die water sou ideaal gewees het vir die vissermanne. Owen was op die ball en ons het ons kuier by Barnfires baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Embrenzia
Barnfires Farmhouse
Baie dankie, Riaan! Dit was lekker om julle te ontvang! Ons sal ook kyk wat ons kan doen omtrent 'n kragpunt. Kom kuier gerus weer. Groete, Barnfires Farm House

Hannes D
Kort verblyf
1.8
Okt 2019

Ek sal die verblyf 3 uit 10 gee Behuising se trappe binne is abnormaal hoog, nie geskik vir bejaarde mense nie. Informasie van ligging was heeltemal onakkuraat. Fotos mislei jou ook dat die rivier naby die huis is! Rivier is +- 400 meter weg en nie sigbaar nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Embrenzia
Barnfires Farmhouse
The facts are the following. The website gives explicit instructions on how to reach the venue. In ten years' people have not failed to arrive by following the instructions. The house is 106m away from the river. The river can sometimes be seen from the house in the rainy season. The guest was abusive towards the person receiving him, accusing her of having messed him around for the last two hours when actually he'd never spoken to her on the phone. The guest was demeaning towards the grounds manager, whistling at him and clicking his fingers. The guests - who had a car - forced the grounds manager to catch a taxi to the town 10km away and failed to reimburse him for the taxi fee. The guests broke a toilet seat and failed to report it. The venue was impeccably clean as always. The guest's wife repeatedly came to apologise for her husband's behaviour and assured us that they had enjoyed their stay very much and that they would recommend it to friends in Pretoria.

Kotie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2018

Rustige atmosfeer. Lekker verblyf, trappe en "oop dak" net nie so ideaal met die klein kindertjies nie maar heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Embrenzia
Barnfires Farmhouse
Baie dankie, so bly jul het lekker gebly. Ons hoop ons sien jul weer. Barnfires Groete

Rudolf V
Kort verblyf
5.0
Sep 2017

Netjies en rustige wegbreek. Akkomodasie was eerste klas met 'n ruim kuierstoep. Rivier is lekker naby en ons het "sundowners" geniet met die rustige atmosfeer by die water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Embrenzia
Barnfires Farmhouse
Baie dankie vir die terugvoer Rudolf! Ons so bly dat jul dit geniet het en hoop om jul gou weer te kan akkomodeer. Groete!

Emmarentia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2017

Lekker gesinswegbreek. Die perfekte plek om te rus, kinders hou hulle self lekker besig op die plaas en die visvang saam pappas was fantasties. Al nadeel is die groot trappe na die kombuis, ek sal dit nie aanraai vir kinders onder 2 nie. Bo 2 is dit die perfekte plek en ons sal beslis weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Nanja V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2017

Baie lekker. Heerlike plaas-atmosfeer. Die personeel is baie vriendelik. Embrenzia is baie behulpsaam en het uit haar pad gegaan om ons te help waar sy kon. Dis ʼn lekker plek vir ʼn familie byeenkoms of net ʼn paar vriende wat saam uit die stad wil kom. Dis ten volle toegerus en netjies. Ons het baie vis gevang. Soos “Tom L” se resensie sê, daar is vlieë. As jy verwag daar moenie vlieë wees op ʼn plaas by perdestalle nie, bly by die huis. En as jy nie wil skottelgoed was nie, kry die skoonmaker om te help want die opsie is daar. Daar is genoeg aanwysings op die besprekingsbevestiging en nie een van ons mense het gesukkel om daar uit te kom nie. Dit het gereën voor ons daar aangekom het so die grondpad was plek-plek modder, maar ons kon almal met karre relatief maklik deurkom. Ek neem aan die pad is mooi as dit droog is. Dit was heel lekker en ons sal weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Okt 2017

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Embrenzia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 100
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 100
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 100
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: R716, Barnfires Farm, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf64c950a485f76be401f15c2617279b90010fbe713e4bf197ff7108ea0848537a3bd72e243cd6150f154c3869d7e5021ce44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 100 per nag (plek vir 10) 12 5 1 4 R716 Barnfires Farm 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 14:00 -26.807874569952 28.047030866146
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang