Barrington's
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 104 Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Barrington's is in Plettenbergbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 'n klein hotel direk bokant die brouery. Barrington's is die tuiste van 'n Craft Brewery, sowel as 'n manjifieke 'kombuistuin', 'n brasserie en 'n kroeg. Die hotel is ideaal vir gesinne, sakereisigers en paartjies. Die Barrington-familiewapen, versier met die woorde, 'Honesty Before Splendour', vang die gees van Barrington's perfek vas.
Hierdie veelsydige ervaringsbestemming is outentiek, ambagsmatig en getrou aan sy plek. Van die handwerkbier wat op die perseel gebrou word tot die organiese groente en kruie wat in die tuin gekweek word tot die varsgebakte brood en stadig gerookte vrylopende vleis.
Verblyf word gebied in 10 en suite-kamers, wat bestaan uit 4 superior kamers en 6 standaard kamers. Die superior kamers beskik oor balkonne, en al die kamers is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale. Luukse linne, kenmerkende beligting en plaaslik vervaardigde organiese geriewe word in die kamers voorsien. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Die ligging bied toegang tot Plettenbergbaai Gholfbaan, Plettenbergbaai Wildreservaat en lieflike strande langs die Tuinroete.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Simon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 104 Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Barrington's het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 104 Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang