Successfully reported

Barrister House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Elbie F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker, sal weer daar bly. Baie lekker huis, genoeg spasie, goed ingerig en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marine W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Gerieflik en gemaklik. Lekker ruim huis met goeie geriewe en netjies instandgehou. Lekker grasperk vir kinders net onder die stoep. Die parkering is effens klein as jy 'n baie groot motor het, maar daar is genoeg plek om dan net semi-onderdak te parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Perfek! Fantastiese huis vir die beste kuier saam familie / vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Debra Anne R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Value for money accommodation. Neat and clean accommodation in a safe complex. Well equipped and serviced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blendin B
Kort verblyf
4.4
Des 2024

Baie lekker gekuier! Ons het 'n wonderlike tyd in hierdie pragtige vakansiehuis in Clarens gehad. Die huis is sentraal geleë, in 'n rustige en stil landgoed, wat dit die perfekte toevlugsoord maak. Die huis is goed geleë, skoon en goed onderhou, met al die nodige fasiliteite beskikbaar. Die enigste nadeel is dat die mure van die woonstel waterschade het en bietjie aandag benodig. Ek kan hierdie plek beslis aanbeveel vir enigiemand wat 'n "huis weg van die huis" soek. Ons sal beslis weer daar bly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadine J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Rustig, stil, mooi, sommer net lekker! Baie goed toegeruste huis. Ruim kamers. Rustige en veilige omgewing. Mooi uitsig en sommer net heerlik gesellig! Genoeg voorsiening gemaak vir beurtkrag. Ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Lekker rustig. Ruim huis met genoeg spasie. Was lekker om elke dag vir Lydia daar te hê. Jacuzzi was ongelukkig nie beskikbaar nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sjanie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Gerieflike huis en pragtige ligging. Netjiese en pragtige huis met als wat nodig is. Heerlik gebly by Barrister House en sal dit definitief aanbeveel vir 'n wegkom na Clarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zonicka V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Lekkerste rus. Ons het vreeslik lekker gekuier, en al het dit heel naweek gereën was dit nogsteeds die moeite werd. Sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 758

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 5 200
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 5 200
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 241, Clarens Golf and Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApCaKwU1LirRDCcZKZaUAVWGeQytNGvU5HrsgfbfwhUoFcRJlEB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag, vir 10 mense 15 5 1 5 Stand 241 Clarens Golf and Leisure Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.512359454441 28.433496952057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang