Successfully reported

Barry House on Riverton

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Mia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Ontspannend, gesellig, ruim, gerieflik. Ons het vreeslik lekker gebly by Barry House! Die huis is baie groot met oorgenoeg spasie vir rus, speel en slaap! Die kinders het die plaasomgewing vreeslik geniet en die perde was 'n hoogtepunt! Ons was 6 volwassenes en 6 kinders (tussen 0 en 11 jr oud) en almal het dit ten volle geniet. Die camping cot, pram en eetstoel was 'n groot bonus! Dankie vir lekker verblyf. Ons wil definitief weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Ongelooflik mooi en groot, ruim en netjies. Soveel geskiedenis. Ons het ongelooflik lekker gebly en daar gekuier. Ons gaan vir seker weer 'n draai maak daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Ten out of ten - a home with a special feeling to it. Can't wait to come back. We had an amazing stay! The whole family came and enjoyed this family home to the fullest - from babies, to toddlers, young adults and our parents. It facilitated special and quality family time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jared W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Beautiful stay in Robertson. Lovely house with amazing customer service from the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albe V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Pure saligheid. Die huis was fantasties en perfek vir ons. Heerlike ruim kamers en so lekker stil omgewing. Die plaasatmosfeer was 'n bonus en ons het die klein perdjies baie geniet. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Onvergeetlik. Rustige atmosfeer. Wonderlik vir 'n groot groep. Eienaars is ongelooflik gasvry. Daar was alles wat ons nodig gehad het in die huis. Die belewenis om 'n merrie te sien vul, was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Barry House on Riverton
Baie dankie, dit was 'n voorreg om jou en jou gesin te ontmoet! Ons wens die pasgetroudes alles van die beste toe! So bly dat julle lekker gekuier het en dat julle die geboorte van 'n vul kon belewe!

Jaclynn H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Brilliant. Incredible hosts and place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette T
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Die lekkerste naweek met familie in 'n huis gemaak vir 'n familie. Barry House en die eienaars was absoluut fantasties! Ons het so lekker gekuier en alles was soos wat mens van 'n plaaskuier verwag. Opregte Kaapse gasvryheid en omgee. Ons sal vir seker weer gaan en beveel dit 200% aan. Stoepkuiers kan nerens so lekker wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maresa S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Verkwik jouself met 'n lekker kuiertjie op die plaas. Pragtige rustige omgewing. Baie netjies en skoon. Alle noodsaaklikhede vir 'n lekker kuier is beskikbaar. Was baie bly oor daardie skottelgoedwasser!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
    12 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry House on Riverton Stud Farm R317, Bonnievale Rd, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa74b1760af87accc4bde977ea7434f049c027bc0e9a561dfd18e4633514085d8bb2125e32832cb09de1752be7fd78ccfb524?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 14) 27 5 1 5 Barry House on Riverton Stud Farm R317 Bonnievale Rd 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.840316090844 19.931668046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang