Successfully reported
+28

Basilisk - Bush Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2660 Pofadder Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 345 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie bos-toevlugsoord is in Marloth Park se pragtige bosveld geleë en bied die perfekte wegbreek vir gaste wat die rustigheid van die bos met 'n tikkie luuksheid wil ervaar.

Dié dubbelverdiepingvilla beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n swembad. Beide die hoof- en tweede slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak en die tweede badkamer het slegs 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die glasdeure maak oop op die ruim balkon buite met 'n braai-area en 'n plonspoel.

Die naglewe is gevul met wonderlike klanke onder die majestueuse ster-gevulde lug met wild soos koedoes, sebras, duikers, rooibokke en kameelperde wat vrylik rondloop en gereeld besoek. Veilige parkeerplek is voor die eiendom beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2660 Pofadder Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Basilisk - Bush Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 345
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 345
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 345
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2660 Pofadder Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0495f460d7f383bf832047612c76a6bc723cb5b14960097c51da8e4ecc2cbbec96827558ab4d10cd97db223111f57ec09dde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 345 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 2660 Pofadder Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.345667583213 31.787195364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang