Bastille de Blignaut B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Karen Road, Illiondale, Edenvale, 1609, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bastille de Blignaut 'n 3-ster-instansie - geleë in Edenvale in die Ekurhuleni Aerotropolis, is gesentraliseer na Johannesburg, Midrand, die Oosrand, en binne 10 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe.
Bastille de Blignaut B&B beskik oor 5 kamers wat geskik is om tot 13 gaste in totaal te akkommodeer. Al die kamers sluit gemaklike beddens, TV met satelliet-kanale, gevulde yskassie, koffie- en teeskinkbord en veilige parkeerplek op die perseel in.
Geriewe op die perseel sluit gratis WiFi, wasgoeddiens in en kamers word daagliks skoongemaak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tilla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 65 Karen Road, Illiondale, Edenvale, 1609, Gauteng
- Gaste dink Bastille de Blignaut B&B het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Karen Road, Illiondale, Edenvale, 1609, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang