Successfully reported
+33

Bastion Quarters Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Caroline Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bastion Quarters Guest House is in Bredasdorp, 'n klein dorpie in die Overberg, geleë. Die gastehuis bied egte, plattelandse gasvryheid in die hartjie van die Wes-Kaap.

Verblyf word aangebied in 7 en suite-slaapkamers met moderne geriewe. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Sekere kamers het selfsorggeriewe. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Bastion Quarters het 'n gemeenskaplike leefarea waar gaste kan ontspan en 'n swembad waarlangs gaste 'n drankie kan geniet terwyl hulle braai. Daar is ook konferensiekamers beskikbaar vir sakereisigers.

Die gastehuis is na aan 'n verskeidenheid restaurante, supermarkte en kroeë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Kaylin A
5.0
Was goed gewees, gerieflik en veilig. The stay was great. I would definitely come back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Tyrone T
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent stay, very clean and comfortable. Big thanks to Shandre! I had a wonderful stay—everything was clean, comfortable, and exactl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Randall P
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent service. Best service, and I could book in earlier. I was updated regularly. I would recommend this place to anyone at any ti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Esmarie D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie skoon, gerieflik, vriendelik en veilig.
Des 2024
Amy Kim G
Gesin met klein kinders
5.0
Tranquility, relaxation, perfection. We used the guesthouse as a central point to stay to travel to surrounding areas. A 5-minute walk ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shandre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 20 Caroline Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bastion Quarters Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Caroline Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7052eaa2f2ad0ccf21729d778a04c0cb5f29ea18932c665037d0cf8a24ac40a7c317a6e1efb0cfb0d7192081615de97db2ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 20 Caroline Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.533387353496 20.046136373016
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang