Successfully reported
+14

Bastmolen Holiday Flat

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Market Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bastmolen Vakansiewoonstel is 'n selfsorgwoonstel in sentraal Stellenbosch. Die gebou is ideaal geleë, net 'n paar minute vanaf Eikestad Mall, Universiteit Stellenbosch en ander plekke in die dorp.

Die woonstel is geskik vir 3 volwassenes en 1 kind of volwassene. Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met die basiese toestelle om maaltye voor te berei, insluitend 'n mikrogolfoond, stoof en oond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n gefiltreerde waterkraan en 'n lugbraaier. Daar is 'n slim-TV waar gaste hul skootrekenaar kan koppel of by hul gunsteling stroomdiens kan aanmeld. Die sitkamer het 'n driekwartbed en 'n slaapbank.

Veilige parkering is beskikbaar vir 2 motors, agter die afstandbeheerde hekke van die eiendom. Bastmolen Vakansiewoonstel is 10 tot 20 minute se ry vanaf 'n verskeidenheid natuurreservate, wynlandgoedere en wynproe-lokale in hierdie deel van die Kaapse Wynlande geleë.

Dit is op die eerste verdieping geleë en is toeganklik via trappe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Louisa C
Gesin met klein kinders
5.0
Sal dit weer hier doen. Dit was baie lekker en ons het dit baie geniet.
Sep 2025
Maggie D
Besigheidsreis
5.0
Veilig, gerieflik en vreeslik netjies. Sal beslis weer van daar inboek. Ons personeel was meer as tevrede en al was dit vir sakereis, sal ons beslis w...
Sien meer
Sep 2025
Hesto C
Gesin met klein kinders
5.0
N/A. Baie lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het. Het bietjie gesukkel met die shower water, maar andersins was ons warm en veilig en kon lekker ...
Sien meer
Sep 2025
Pieter J
5.0
Skoon en netjies. Wat 'n lekker plek om te bly. Jy het alles wat jy nodig het. Voel soos by die huis. Ligging ook lekker. Naby die Universiteit. Skoon...
Sien meer
Aug 2025
Jacqueline V
5.0
Really enjoyed my stay at the apartment. Would definitely go back. Really enjoyed the apartment. I felt right at home. Not too many sta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Market Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bastmolen Holiday Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Market Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16c13affbbb4e718fccff430f69b14867877372e3e57bbca2dfc28bf9b89254d043577252b6eeac4c284779deeb5d7c86f59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 Market Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.937262861993 18.855105936527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang