Bastmolen Holiday Flat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Market Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bastmolen Vakansiewoonstel is 'n selfsorgwoonstel in sentraal Stellenbosch. Die gebou is ideaal geleë, net 'n paar minute vanaf Eikestad Mall, Universiteit Stellenbosch en ander plekke in die dorp.
Die woonstel is geskik vir 3 volwassenes en 1 kind of volwassene. Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met die basiese toestelle om maaltye voor te berei, insluitend 'n mikrogolfoond, stoof en oond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n gefiltreerde waterkraan en 'n lugbraaier. Daar is 'n slim-TV waar gaste hul skootrekenaar kan koppel of by hul gunsteling stroomdiens kan aanmeld. Die sitkamer het 'n driekwartbed en 'n slaapbank.
Veilige parkering is beskikbaar vir 2 motors, agter die afstandbeheerde hekke van die eiendom. Bastmolen Vakansiewoonstel is 10 tot 20 minute se ry vanaf 'n verskeidenheid natuurreservate, wynlandgoedere en wynproe-lokale in hierdie deel van die Kaapse Wynlande geleë.
Dit is op die eerste verdieping geleë en is toeganklik via trappe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Market Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Bastmolen Holiday Flat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Market Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang