Successfully reported
+53

Batavia Boutique Hotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12 Louw Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Batavia Boutique Hotel is in die hartjie van historiese Stellenbosch geleë. Hierdie klassieke gastehuis uit die 19de eeu bied luukse en ruim kamers wat versier is met antieke en kontemporêre stukke soos pragtige rusbanke, groot stoele en delikate tafeltjies.

Elk van die kamers het lugversorging, platskerm-TV's met satelliet-kanale, Nespresso-koffiemasjiene, yskassies met voorraad, en suite-badkamers en toegang tot gratis WiFi.

Gaste kan hul dag begin met 'n heerlike ontbyt wat in die eetarea bedien word. In die middag word daar tee, koek en drankies bedien. Dit kan in die sitarea of by die swembad geniet word.

Gaste kan lekker ontspan langs die swembad en aan 'n glasie wyn teug. Batavia Boutique Hotel is sentraal geleë en stapafstand van fantastiese restaurante, teaters en museums af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rosie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 12 Louw Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Batavia Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12 Louw Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2YjUxOTM5LTYwYTItNGQ3Yy05NGJkLTllYTIyOTNjM2E0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 12 Louw Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.939412467926 18.861007010982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang