Successfully reported

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
John S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ons het baie lekker gebly en ons verwagtinge was oortref. Van ons daar aangekom het, was die personeel baie behulpsaam en hulle diens was wonderlik. Plekkies word elke oggend skoon gemaak en die vuurmaakplek word opgevul met hout waarvan jy kan gebruik soos jy wil. Die terrein is pragtig en ons het ook 'n paar diere gesien al het ons nie op 'n wildrit gegaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Thoroughly enjoyable and will definitely hope to return soon. Our stay was lovely. All staff were kind, helpful, friendly and a pleasure to interact with. Facilities were neat, clean and comfortable. A large variety of activities ensured our stay was exciting as well as relaxing. I'd like to express my gratitude for Dalusca's excellent WhatsApp communication. I also want to thank Dalusca and her team for the special touches they added to make our birthday dinner under the marula tree truly memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Puik puik puik. Ons het dit vreeslik baie geniet, bitter professionele diens ontvang en sal vir seker teruggaan. Netheid is puik en hulle stap regtig die ekstra myl met die klein goedjies wat saak maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Ons was aangenaam verras met die pragtige, uiters netjiese uitleg van die plek. Ons het 'n heerlike eennag-verblyf by Bateleur geniet. Elkeen van die personeel met wie ons te doen gehad het, was baie vriendelik en behulpsaam om klein probleempies uit te stryk. Ons het veral die eekhorinkies en vele voëlsoorte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruben D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rus vir die siel gewees. Maak gerus gebruik van die etes wat beskikbaar is. Diens was puik. WiFi het bietjie gesukkel, so sein was min. Tent 9 is heeltemal privaat. Baie verskillende voël spesies. Kan lekker by die kroeg drankies bestel terwyl jy in die swembad afkoel. Aand wildsrit was besonders. Berta het ons driegang aandete perfek voorberei. Sy het ons elke aand met verskillende disse verras. Dit was heerlik! Ons sal gou weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrie V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Juweel in die bosveld. Buitestort is 'n groot bederf. Waardeer die stilte en vreedsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantasties! Personeel is gaaf en gee persoonlike aandag aan elke gas. Naby JHB en sal weer besoek. Restaurant is gesellig - kos smaaklik voorberei! Spabehandeling uitstekend. Dankie aan Lizzie, Mack, Clinton en die ontvangsdame.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gernot C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Old and used again and again, but here uniquely you come as a guest and leave as a friend. Very nice, well-kept lodge with a staff that is fully committed and love their work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Absolutly brilliant. Exactly what we require in a self-catering establishment. Excellent in every aspect. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Very relaxing. Great place to get away for a weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Carlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 205
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 205
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 205
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gotha Farm 816 LR, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtjYoE8m4lqqEnPMlMunBt3HRecLneD7o0nJ0CxEcnopi8WD6Vo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 205 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Gotha Farm 816 LR Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.669939710275 28.088744072422
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang