Successfully reported
+35

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gotha Farm 816 LR, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Vanaf R1 205 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa is aan die voet van die Waterberge geleë en het 'n behaaglike atmosfeer waar gaste in tipiese Hemmingway-tente kan bly. Die lodge is sowat 4 ure se ry van Johannesburg af wat dit die ideale naweekwegbreek maak.

Dié lodge bied verblyf in 9 safaritente wat slaapplek aan 2 gaste in 2 enkelbeddens of dubbelbeddens bied. Elke eenheid het 220 v-elektrisiteit, lugversorging en ’n en suite-badkamer.

Vroegoggend- en laatmiddag-wildritte word in oop voertuie gebied en begeleide staptoere deur ervare veldwagters is beskikbaar. Geniet etes om die kampvuur, kyk hoe wild by die watergat kom suip, ontspan rondom die swembad of teug aan jou gunstelingdrankie wat deur die vriendelike personeel bedien word. Wildritte, staproetes, voëlkyk en bootritte is slegs ’n paar van die doendinge wat gebied word.

Die kombuis bied heerlike plaaslike disse. Gaste kan in ons grasdakeetkamer sit of 'n kersligete in die tuin onder die Maroela-bome geniet. Kroeg en etes is slegs beskikbaar op spesiale en direkte versoek. Reëlings moet ten minste 1 week vooraf gemaak word.

Daaglikse doendinge word gekombineer sodat gaste argeologiese terreine besoek, visvang in die Palalarivier, en boog- en kleiduifskiet. Daar is ook avontuurtoere vir kinders. The Bateleur Bush Spa is ideaal om na die pragtige Afrika-bosveld te ontsnap, terwyl jy met heerlike behandelings bederf word. Verskeie spa-pakkette is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
John S
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gebly en ons verwagtinge was oortref. Van ons daar aangekom het, was die personeel baie behulpsaam en hulle diens was wonderlik. P...
Sien meer
Apr 2025
Marinda K
Saam met lewensmaat
5.0
Thoroughly enjoyable and will definitely hope to return soon. Our stay was lovely. All staff were kind, helpful, friendly and a pleasur...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Tiaan H
Saam met lewensmaat
5.0
Puik puik puik. Ons het dit vreeslik baie geniet, bitter professionele diens ontvang en sal vir seker teruggaan. Netheid is puik en hulle stap regtig ...
Sien meer
Mrt 2025
Ruben D
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel gewees. Maak gerus gebruik van die etes wat beskikbaar is. Diens was puik. WiFi het bietjie gesukkel, so sein was min. Tent 9 is heel...
Sien meer
Des 2024
Wim S
Saam met lewensmaat
4.6
Ons was aangenaam verras met die pragtige, uiters netjiese uitleg van die plek. Ons het 'n heerlike eennag-verblyf by Bateleur geniet. Elkeen van die ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Carlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Gotha Farm 816 LR, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 205
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 205
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 205
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gotha Farm 816 LR, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtjYoE8m4lqqEnPMlMunBt3HRecLneD7o0nJ0CxEcnopi8WD6Vo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 205 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Gotha Farm 816 LR Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.669939710275 28.088744072422
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang