Batter Boys Boutique Hotel
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 47 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Jeugd Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
- Vanaf R637 per nag (plek vir 1)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Batter Boys Boutique Hotel is 'n 4-ster B&B wat in Pretoria geleë is. Ons bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers.
Batter Boys Boutique Hotel het 11 smaakvol gemeubileerde kamers. Die slaapkamers beskik elk oor 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, 'n wasbak en toilet. Ander geriewe in elke kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, TV met DStv-kanale en 'n kluis in.
'n Heilsame ontbyt word in die eetkamer voorgesit en ander heerlike maaltye kan op versoek gereël word. Daar is ook 'n groot kuier-area en 'n swembad waarin jy heerlik kan afkoel. Daar is konferensiegeriewe vir die sakereisigers en 'n trou-venue wat gehuur kan word.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die hotel is naby Pretoria Dieretuin, Loftus Versfeld Stadion, winkelsentrums en die Uniegebou geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Leanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 106
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 32 Jeugd Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink Batter Boys Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 47 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Jeugd Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang