Bauhenia @ 97
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 James Moroka Avenue, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bauhenia @ 97 bied gerieflike verblyf in 'n historiese gastehuis in Potchefstroom. Die gastehuis is naby winkels en restaurante in die omgewing.
Gerieflike verblyf word in 4 gastekamers aangebied. Daar is 3 kamers met slaapplek vir 2 gaste elk en 1 kamer vir 'n gesin van 3. Die kamers het elkeen 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer.
Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea met 'n slim-TV met Showmax en WiFi. Die kamers word daagliks skoongemaak en daar is parkeerplek vir elke kamer.
Ontbyt is by die koffie- en geskenkwinkel, Bauhenia @ 36, naby die gastehuis beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jayde Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 112
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 97 James Moroka Avenue, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Bauhenia @ 97 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 James Moroka Avenue, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang