Successfully reported
+21

Bauhenia Potchefstroom

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Beyers Naude, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bauhenia Potchefstroom is 'n lieflike gastehuis in die middel van Potchefstroom.

Die huis is pragtig gerestoureer en ons bied verblyf in 3 lieflike kamers. Twee van die eenhede is ideaal vir paartjies en die derde het slaapplek vir 'n gesin van 4. Elkeen is gerieflik gemeubileer en het 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Elke kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, koffie- en teeskinkbord en 'n sit- en werkarea. Die kamers is toegerus met 'n TV met DStv en WiFi. Daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens en elke eenheid het parkeerplek vir 1 motor.

Ontbyt kan in die sonkamer, op die groot stoep of in die lieflike tuin, wat 'n tuiste vir menigte voëlspesies is, geniet word. Aandetes is ook op versoek beskikbaar.

Ons is stapafstand vanaf Boys High School, die Kennith McArthur Stadion en Olienpark Potchefstroom. Die gronde waar Aardklop plaasvind en die Mooirivier Mall is ook net 2 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Eleanor L
5.0
Excellent, comfortable and convenient. It was lovely. The room was amazingly clean and well stocked. The staff were friendly and accomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Jacoretha F
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd weer daar gaan bly. Baie lekker, heerlike groot kamer, vriendelike verwelkomende personeel, heerlike ontbyt. Pragtige historiese huis da...
Sien meer
Aug 2025
Tobie C
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer hier oorslaap. Baie stil en rustige nostalgiese ou huis met baie karakter sentraal geleë.
Jul 2025
Johann S
5.0
Rustig en vol vrede. Dit was aangenaam om van hulle geriewe gebruik te maak.
Jul 2025
Andriette L
5.0
Fantasties, mooi, skoon en baie gasvrye personeel. Die personeel en eienaars van Bauhenia is ongelooflik gasvry. Niks is vir hulle te veel moeite nie....
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jayde Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 36 Beyers Naude, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Bauhenia Potchefstroom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Beyers Naude, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcem3pfYpoZEDWyT9ytBnbEOWdDPkFLz1zsNk59noKwRbnTNorQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 36 Beyers Naude Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.707774 27.091719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang