Successfully reported

Baviaanskloof Bakkrans

Kampeer/karavaan

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Colin V
1 nag
5.0
Okt 2025

Thoroughly enjoyed our stay. Will be back! Arrived early and was accommodated immediately!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sterrehemel en stilte. Baie lekker en iets baie anders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Rustig, gemaklik, avontuur. Baie lekker gebly. Dis so stil en koel in die grot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary Neville S
1 nag
4.8
Mei 2025

Great to sleep out in nature. Great natural venue and with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet V
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

Wat 'n avontuur! Primitief, maar gemaklik ingerig. Wat 'n avontuur! Die grot en kloof het ongeskonde natuurprag. Bobbejane, ape, dassies, skilpaaie, ens. Hulle is wild en geen probleem nie, hou dit so deur niks kos te laat rondlê nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Avontuur in 'n pragtige kloof. 'n Heerlike avontuur op 'n pragtige plek. Dit was nie duidelik waar om aan te meld nie (die plaas oorkant die pad), maar die gasheer was baie gaaf en het kom inloer. Die stap na die fontein in die kloof was ons hoogtepunt.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantastiese plek - 2de keer wat ons daar oorslaap vir 3 nagte. Pragtige grot en mooi area - ideaal vir wegbreek van die stad se geraas! Skoon en goed toegerus. Ankia se kos (ekstra fooi) is fantasties! Net 30 minute van die park self. Sal volgende keer egter my eie stretchers bring - daar is verskeie matrasse soos op foto's aangedui, maar dit sal moeite werd wees om jou eie stretchers te bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

5 ster kamp sterre is pragtig, en uitsonderlik spesiaal. Karaktervolle kamp op sy beste. Warm buitelug stort. Oop vuurherd, en heerlike gemaklike matrasse vir jou slaapsak. Stil met die rustige klanke van die skape in 'n vee-kampie so 150m weg. Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Ons het hout billik aangekoop en hulle was behulpsaam om hul WiFi te gebruik vir 'n laataand vergadering op Zoom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Unique nature experience. My second visit to Bakkrans, my friend's first. Falling asleep under the stars and waking up to the birds chirping. A unique nature experience. My preferred stay when visiting Baviaanskloof.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

The gorge is spectacular. Apart from the cave being well equipped and set up, do yourself a favour and hike a few kilometers up the gorge itself. It is absolutely breathtaking!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ankia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinpoort, Baviaanskloof, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhHuj4c8hiZ28GQNi0GMQwbnE7vZRHRZtAUURsUiXTka60SHhyW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Kleinpoort Baviaanskloof 6452 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.547998 24.023894
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang