Successfully reported
+12

Baviaanskloof Bakkrans

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinpoort, Baviaanskloof, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Baviaanskloof Bakkrans is in die Baviaanskloof Natuurreservaat geleë en bied kampverblyf in 'n grot in die hartjie van die Baviaanskloof.

Dié kampterrein is in die inham van 'n grot en het slaapplek vir 15 gaste. Die kampterrein het matrasse. Daar is 'n basiese kombuisie met 'n gasstoof, potte, panne, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n stort met warm water en spoeltoilette.

Bakkrans is 'n unieke plek vir voëlkyk, rotsklim en wildkyk. Die omliggende area bied 4x4-roetes en daar is 'n drankwinkel op die plaas.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Colin V
5.0
Thoroughly enjoyed our stay. Will be back! Arrived early and was accommodated immediately!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Christo E
Saam met lewensmaat
5.0
Sterrehemel en stilte. Baie lekker en iets baie anders.
Mrt 2025
Jurgen S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, gemaklik, avontuur. Baie lekker gebly. Dis so stil en koel in die grot.
Jan 2025
Johan H
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese plek - 2de keer wat ons daar oorslaap vir 3 nagte. Pragtige grot en mooi area - ideaal vir wegbreek van die stad se geraas! Skoon en goed ...
Sien meer
Des 2024
Marinda B
Saam met lewensmaat
5.0
5 ster kamp sterre is pragtig, en uitsonderlik spesiaal. Karaktervolle kamp op sy beste. Warm buitelug stort. Oop vuurherd, en heerlike gemaklike matr...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ankia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kleinpoort, Baviaanskloof, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
  • Gaste dink Baviaanskloof Bakkrans het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinpoort, Baviaanskloof, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhHuj4c8hiZ28GQNi0GMQwbnE7vZRHRZtAUURsUiXTka60SHhyW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Kleinpoort Baviaanskloof 6452 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.547998 24.023894
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang