Successfully reported
+15

Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 400 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages is in die Baviaanskloof Natuurreservaat en is 74 km vanaf Willowmore en 130 km vanaf Patensie. Die gasteplaas bied selfsorgverblyf vir groot gesinne en groepe.

Die kothuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n stapelbed het. Die sitkamer het ook 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n lieflike kaggel om 'n gesellige atmosfeer in die winter te skep. Die sitkamer het gemaklike rusbanke.

Gaste kan aktiwiteite, soos voetslaan, voëlkyk, skilderye besoek en die 4x4-roetes verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Zureka M
Saam met vriende
5.0
Was 'n familie saamkoms met 'n mooi roete. Dis 'n heerlike huis, veral vir 'n groot groep mense. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.
Sep 2025
Pieter O
Saam met lewensmaat
5.0
Was onvergeetlik! Warm verwelkoming gehad van die gasheer, die dierbaarste kat. Huisie was ingerig met die nodige. Alles was netjies en gerieflik. Lek...
Sien meer
Jul 2024
Johannes V
Saam met vriende
4.6
Good stay. Beautiful setting. Lovely hosts. Some kitchen utensils need replacement. Mosquito nets in front of at least one window per r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Brenda S
Saam met lewensmaat
4.4
Very happy. Very comfortable. Met the brief. All rooms lead from one into the other, hence Langhuis (long house), though there are exte...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Ben L
Saam met lewensmaat
4.4
Stil en n vyfster omgewing. N lekker plaashuis ondervinding met alles wat nodig is.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 127

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
  • Gaste dink Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 400
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 4 400
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf378f1a958a68bbc2ec36d428d5a8c08af555d86d0c7db591edf70e54de52d40533a704dc2ed0339f7b76928277460bff7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 12 mense 104 5 1 5 R332 Baviaanskloof Guest Cottages 6453 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.524330993202 23.923308849335
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang