Baviaantjie
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Baviaantjie Bend, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Baviaantjie is 'n lieflike oopplan-woonstel in Jacobsbaai, Wes-Kaap. Die woonstel beloof om 'n heerlike oornag te wees vir ontspannings- en besigheidsreisigers.
Die woonstel het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike banke en 'n TV.
Buite is daar 'n sitarea en braaigeriewe is beskikbaar.
Die natuurlike fynbos wat Jacobsbaai omring ondersteun die wild. Dolfyne kan teen die kus gesien word en walvisse is sigbaar tussen Junie en November. In lente is die perseel en die dorp vol blomme.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marlise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 25 Baviaantjie Bend, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Baviaantjie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Baviaantjie Bend, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang