Successfully reported
+36

Bay Break

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 5th Avenue, Mossel bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Bay Break is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, verbonde aan die eienaar se hoofhuis in Mosselbaai. Hierdie eiendom is 1 km vanaf Santos-strand en 2 km vanaf sentrale Mosselbaai geleë, wat dit ideaal maak vir 'n klein gesin. Die eenheid het 'n pragtige uitsig oor Mosselbaai hawe.

Hierdie knus sonkrag-aangedrewe eenheid kan 3 volwassenes en 2 kinders op 'n slag akkommodeer. Dit beskik oor 'n aparte slaapkamer wat gerieflik gemeubileer is met 'n dubbelbed, 'n enkelbed, 'n klerekas en 'n plafonwaaier. Die aparte badkamer het 'n bad en stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser. Gaste kan 'n ete by die sentrale etenstafel met 5 sitplekke geniet. Die aangrensende sitkamer het 'n binnebraai, gemaklike rusbanke, 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat tuin met 'n buitebraai en 'n kouewater-buitestort vir diegene wat van die strand af terugkeer. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Morne J
Gesin met tieners
5.0
Ons het 'n baie aangename verblyf geniet. Die ligging is uitstekend. Die ligging is uitstekend en die uitsig oor die see is besonders mooi.
Mei 2025
Lee-mareé G
Gesin met klein kinders
5.0
Dis lekker stil en rustig. Vriendelike mense. Was so lekker, ons het sommer langer gebly.
Jan 2025
Stephen K
Besigheidsreis
5.0
Great place. Great location for a business trip or holiday. Close to the beach and hospitals.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Hanro D
Saam met vriende
5.0
Perfection from A-Z, with a view! Madeleine is 'n Superhost! Haar "attention to detail" is wereldklas! Alles in die plekkie is presies waar dit moet w...
Sien meer
Aug 2024
Ockert C
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer kom. Aangename verblyf, goed geleë, volledig toegerus.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 23 5th Avenue, Mossel bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bay Break het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 5th Avenue, Mossel bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15b268afb9717484570df72afc5c44f25f99222a6eb33d797ada7528e92488b073e5a701e7cbe47b0e5847747873e48274be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense 8 5 1 5 23 5th Avenue Mossel bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.17669 22.1331246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang