Successfully reported

Bay Breeze Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik, netjies, skoon met alles wat nodig is om lekker te bly. Wow! Een van die beste plekke waar ons nog gebly het! Die eienaars het aan alles gedink wat mens in jou slaapplek sou wou hê - bederfies ingesluit. Jammer dat ons net een nag hier oorgeslaap het - mens sal maklik lank hier kan bly. Dankie dat jul die plekkie beskikbaar gestel het - hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fernando Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very good. Very comfortable, spacious, clean and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Alles en nog meer. Ek was nou al 'n paar keer terug en sal beslis weer terugkom! Dis 'n heerlike plek om te bly. Alles is silwer skoon en altyd baie gerieflik. Ek kan Bay Breeze sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtige plek met als wat jy nodig het! Heerlik gebly! Al was ons verblyf kort, was dit heerlik en gemaklik. Pragtige plek met als wat ons nodig gehad het. Ons het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Biance R
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Ingerig soos 'n huisie by die see vir Gautengers! Uitstekende verblyf en kliëntediens. Alles wat benodig word en baie goeie waarde vir geld. WiFi en Bluetooth werk goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

H.r. K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlike verblyf, gerieflik en netjies. Baie lekker en gerieflike plek. Vriendelike gasheer. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jack J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Refreshing and recharging. Bay was really great and nice. I enjoyed my stay and the host was great. I would book every weekend if I could. Really great location and a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Sien julle gou weer! Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Heerlik warm geslaap en lekker bederf met 'n snack pack op die bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda W
1 nag
5.0
Mei 2025

Baie gerieflik - alles wat nodig is, is daar. Baie skoon, netjies en mooi ingerig. Absoluut 'n gem van 'n plek - dis nou op my lys van favourites.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Stunning plek! Wat 'n lekker plek, baie skoon en naby Hartenbos strand en winkels. Eienaar was baie vriendelik, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Paul Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe2c0a35ee7b6d198e591bf98d524ac9e0cc5d61d1646db047e81670d0aaf204261d997ed9e55657f08551d92f1310aee28f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 14 Paul Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.129866427788 22.099586771501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang