Bay Breeze Akkommodasie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Paul Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bay Breeze Akkommodasie is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang, sentraal geleë op die eienaar se eiendom in Hartenbos, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Vir gastevermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat dek met sitplek buite geniet, tesame met toegang tot 'n gedeelde swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 14 Paul Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Bay Breeze Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Paul Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang