Successfully reported
+22

Bay Breeze Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Paul Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bay Breeze Akkommodasie is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Hartenbos. Dit is sentraal geleë en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.

Buite is daar 'n privaat dek met sitplek, asook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Paul V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, netjies, skoon met alles wat nodig is om lekker te bly. Wow! Een van die beste plekke waar ons nog gebly het! Die eienaars het aan alles ge...
Sien meer
Sep 2025
Fernando Y
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. Very comfortable, spacious, clean and secure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Erika V
5.0
Alles en nog meer. Ek was nou al 'n paar keer terug en sal beslis weer terugkom! Dis 'n heerlike plek om te bly. Alles is silwer skoon en altyd baie g...
Sien meer
Sep 2025
Mari C
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek met als wat jy nodig het! Heerlik gebly! Al was ons verblyf kort, was dit heerlik en gemaklik. Pragtige plek met als wat ons nodig gehad...
Sien meer
Jul 2025
Biance R
5.0
Ingerig soos 'n huisie by die see vir Gautengers! Uitstekende verblyf en kliëntediens. Alles wat benodig word en baie goeie waarde vir geld. WiFi en B...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 14 Paul Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bay Breeze Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Paul Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe2c0a35ee7b6d198e591bf98d524ac9e0cc5d61d1646db047e81670d0aaf204261d997ed9e55657f08551d92f1310aee28f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 14 Paul Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.129866427788 22.099586771501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang