Bay Cove Inn
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Da Gama and Poplar Streets, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bay Cove Inn is in Jeffreysbaai geleë en bied kothuise wat elk tussen 2 en 5 gaste akkommodeer.
'n Gemeenskaplike kombuis is beskikbaar vir gaste wat die selfsorggeriewe wil gebruik, en elke gas word voorsien van 'n toesluitbare stoor-eenheid in die kombuis. Die kombuis bied ook toegang tot die swembad en braai-area.
Ontbyt is op versoek beskikbaar en word in die eetarea bedien. Gaste kan op die dek onder die skeepsseile ontspan of in die sitarea rondom die swembad en omheinde tuin.
Parkeerplek is beskikbaar op die perseel onder motorafdakke langs die gebou, met oorgenoeg beligting in die nag. Daar is ook veilige, toegeboude parkeerplek vir sleepwaens. Die strand is net 150 m weg van een van Jeffreysbaai se mooiste strande, Albatros.
Elke kamer is toegerus met 'n TV met 'n Openview-dekodeerder. Alle kamers het en suite-badkamers en 'n elektroniese kluis vir waardevolle items. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dean & Theunisia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 107
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Corner Da Gama and Poplar Streets, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Bay Cove Inn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Da Gama and Poplar Streets, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang