Successfully reported
+23

Baydream Away

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Redhill Road, Bayview Heights B8, Simons Town, 7995, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Baydream Away is in 'n kompleks in Simonstad geleë en bied 'n rustige wegbreek met 'n asemrowende see-uitsig aan gesinne of groepe vriende.

Die selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bababedjie vir 'n kind is in die hoofslaapkamer beskikbaar. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Gratis WiFi word voorsien.

Die oopplan-leefarea het oorgenoeg sitplek en 'n TV. Die kombuis is met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite op die balkon is daar 'n panoramiese see-uitsig. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Baydream Away is naby plaaslike winkels en restaurante geleë en is net 1,5 km vanaf die ongerepte Long Beach. Of jy nou ontspanning of avontuur soek, Baydream Away bied die perfekte basis vir 'n onvergeetlike strandvakansie in Simonstad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Redhill Road, Bayview Heights B8, Simons Town, 7995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baydream Away het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Redhill Road, Bayview Heights B8, Simons Town, 7995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d053d3563c58212d51cc58497764b194f86b419c1c92b5b593654b35e87a26cbd5338cd726c20b7084637878497fe2117ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 1 Redhill Road Bayview Heights B8 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.180471676895 18.422064646517
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang