Successfully reported

Baydunes 3

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Tertia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Gerieflik, netjies & goed geleë. Jannie, julle plekkie is voorwaar 'n uitstekende keuse. Ons het baie lekker gebly, gemaklik toegerus, netjies en skoon. Ons sal vir seker weer hier kom uitspan. Dankie vir die vinnige en vriendelike bystand met inboek en uitboek. Waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warwick M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker, skoon en gerieflik. Eienaar ook baie beleefd en behulpsaam. Ja, ons het baie lekker gebly. Daar is 'n solarstelsel, maar dit het ongelukkig nie ingeskop tydens loadshedding nie. Ons was egter nie bewus van hoe die TV gewerk het nie en kon dit dus nie benut nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nontobeko N
Kort verblyf
4.2
Aug 2025

It was a cold weekend with not even heaters in the house. There were no extra blankets on a light comforter and a throw over blankets. It's not summer yet, the need to cater for the cold days. There was no hot water in the house, only in the flat. I made contact with the owner who did not even come out to check.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar Street, Unit 3 Baydunes, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fbc1f12cfcdc61cf2461b53627479632d1afbf01e54925990fc3f8938bc10e303063d3593794291a426b4de3c6747817bc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Hannes Pienaar Street Unit 3 Baydunes 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.142333933299 22.108393725102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang