Successfully reported
+31

Baydunes 3

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 6 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar Street, Unit 3 Baydunes, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 R1 063 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Baydunes 3 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die gewilde Baydunes-sekuriteitskompleks in Hartenbos, slegs 280 m van die pragtige strand af. Ideaal vir 'n gesin wat 'n vakansie naby die kus wil hê.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 'n hoofhuis en aangrensende woonstel met 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n klein balkon wat oor die tuin uitkyk. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer, geleë in die aangrensende woonstel, het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer het baie kasruimte en 'n waaier. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV met 'n stroomdiens beskikbaar. Gaste moet hul eie aanmeldbesonderhede gebruik. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n beskutte braai-area met buitesitplek en 'n lieflike tuin. Gaste het veilige parkering op die perseel vir 2 voertuie. Die huis het ook 'n volledige omsetterstelsel en battery om te verseker dat die ligte aan bly tydens kragonderbrekings. Die ligging van hierdie eiendom is naby restaurante, winkels en 'n waterpark.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hannes Pienaar Street, Unit 3 Baydunes, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baydunes 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar Street, Unit 3 Baydunes, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fbc1f12cfcdc61cf2461b53627479632d1afbf01e54925990fc3f8938bc10e303063d3593794291a426b4de3c6747817bc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Hannes Pienaar Street Unit 3 Baydunes 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.142333933299 22.108393725102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang