Successfully reported

Bayhill Drive Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Danie P
1 nag
5.0
Sep 2025

Comfortable. The stay was enjoyable and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ena
Bayhill Drive Lodge
Dankie Danie.

Jannie V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Uitstekend, veilig en smaakvol. My eerste indruk was die pragtige lower groen gras en die pragtige huis. Die natuur is so pragtig omring en komplimenteer die mooi verblyf. Dit bring rustigheid in 'n mens se siel. Dis werklik die moeite werd. Sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ena
Bayhill Drive Lodge
Baie dankie. Hoop om jou weer hier te ontvang. Ena.

Michael W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Safe, secure, peaceful. Had an absolute massive place available all to myself. Like half of the house, so it was absolutely great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ena
Bayhill Drive Lodge
Thank you, Michael. It was a pleasure to host you.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2025

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Christiaan S
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

So min as moontlik tyd daar spandeer. Lekker gemaklik geslaap in die nagte. Die plek is pragtig. Sê nie dis in 'n estate nie. Ver ry om in en uit te gaan. Geen TV. Dit is soos 'n koshuis. Sê openlik almal moet 22h00 kamer toe en geen verdere gesels na 22h00 nie. Glad nie ingerig vir selfsorg nie. Geen stoof. Plek is netjies met net die beste afwerking.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ena
Bayhill Drive Lodge
Cristiaan, dit is duidelik op my profiel aangedui dat daar nie 'n kombuis is nie, dat daar nie kamerdiens is oor naweke nie en dat almal asseblief om 10: uur moet stil wees omdat daar dikwels ook ander gaste slaap wat nie laat saans gesteur wil wees nie. As jy die moeite gedoen het om my profiel te lees en na die fotos gekyk het, sou jy nie hier bespreek het nie en nou al hierdie besware gehad het nie. Ena Swart.

Dawie S
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Baie goed geleë, vriendelike diens en waarde vir geld. Ek het alleen gereis om my seun te ondersteun tydens sy rugbytoer. Bayhill Drive Lodge was ideaal vir my vereistes and lekker naby die rugbyvelde geleë. Plek was netjies en veilig in 'n estate. Sal weer draai maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ena
Bayhill Drive Lodge
Baie dankie Dawie. Dit was lekker om jou hier te huisves. Groete, Ena.

Jacquie M
1 nag
5.0
Aug 2022

Nice house. Comfortable and spacious room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ena
Bayhill Drive Lodge
Thank you Jacquie, hope to see you again. You are always welcome.

Carl V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Netjies, skoon en veilig. Dankie vir die goeie diens. Baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ena
Bayhill Drive Lodge
Dankie Carl.

Carien D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2022

Pragtige, luukse kamers. Netjiese, luukse kamers. Vriendelike gasvrou wat jou welkom laat voel. Ek kan dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ena
Bayhill Drive Lodge
Dankie vir mooi woorde Carien. Dit was lekker om jou hier te hê. Dankie dat jy die kuns so waardeer en raakgesien het. Groete, Ena.

Karin B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Heerlik! Lieflike, netjiese en skoon oorslaapplek. Rustige sithoekies. Vriendelike ontvangs! Sien my definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ena
Bayhill Drive Lodge
Baie dankie Karin.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Bayhill Drive, White River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABvn6n7a2mxbRFcLNz2ZFugckHkdr5OaEdi4m2Vrvu8QklCiluU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 30 Bayhill Drive White River Country Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.287635 31.002845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang