Successfully reported
+68

Bayhill Drive Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Bayhill Drive, White River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bayhill Drive Lodge is net buite die rustige dorpie Witrivier op die boomryke, veilige White River Country Estate geleë.
Dit het sy eie privaat ingang.

Verblyf by Bayhill Drive Lodge is beskikbaar in 3 elegante versierde kamers met slaapplek vir 6. Die kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Ekstra beddens kan op versoek gereël word. Kamer 1 en 2 het japonne en Kamer 1 lei na die grasperk.

Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Kamer 3 het 'n stort-oor-bad. 'n Aparte toilet is beskikbaar.

Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike area met 'n koffiestasie, mikrogolfoond en 'n groot yskas. Eetgerei en breekware word gereeld vervang.

'n Swembad, veilige parkeerplek en sterk veselinternet is beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar, maar nie op naweke nie.

White River Country Estate bied voetslaanroetes naby die Witrivier en daar is 'n 'n kampioenskap gholfbaan met 18 putjies, en veilige fietsry-opsies vir die hele gesin. Daar is ook tennisbane en 'n muurbalbaan.

Bayhill Drive Lodge is 'n halfuur vanaf Pretoriuskop en 'n uur se ry vanaf die Krugerwildtuin se Pabeni-hek. Die Krugerwildtuin en geskiedkundige dorpe soos Pelgrimsrust en Kaapschehoop, sowel as besienswaardighede soos Bourke's Luck Potholes en Sudwala-grotte is 'n daguitstappie weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mossie O
5.0
Gemaklik. Rustige atmosfeer en 'n gasvrou wat weet hoe om besoekers te laat tuis voel. Privaatheid was hoog op die lys.
Nov 2025
Danie P
5.0
Comfortable. The stay was enjoyable and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Jannie V
5.0
Uitstekend, veilig en smaakvol. My eerste indruk was die pragtige lower groen gras en die pragtige huis. Die natuur is so pragtig omring en kompliment...
Sien meer
Apr 2025
Michael W
Besigheidsreis
5.0
Safe, secure, peaceful. Had an absolute massive place available all to myself. Like half of the house, so it was absolutely great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Christiaan S
4.0
So min as moontlik tyd daar spandeer. Lekker gemaklik geslaap in die nagte. Die plek is pragtig. Sê nie dis in 'n estate nie. Ver ry om in en uit te g...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 30 Bayhill Drive, White River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Bayhill Drive Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Bayhill Drive, White River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABvn6n7a2mxbRFcLNz2ZFugckHkdr5OaEdi4m2Vrvu8QklCiluU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 30 Bayhill Drive White River Country Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.287635 31.002845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang