Successfully reported
+11

Bayside Bliss Studio Apartment

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 Erasmus Drive, Summerstrand, Gqbergha, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bayside Bliss Studio Apartment is 'n verwelkomende selfsorg-eenheid, geleë op die gasheer se perseel met 'n privaat ingang in die hartjie van Somerstrand.

Die woonstel kan tot 3 gaste gerieflik akkommodeer. Dit beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea en 'n leefarea met 'n kombuisie. Die woonstel is ingerig met 'n koningingrootte-bed en enkelslaapbank en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien en WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie en verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe insluit. Die leefarea spog met gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste kan braaigeriewe geniet en daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Tydens kragonderbrekings word die woonstel deur batterye gerugsteun, wat verseker dat ligte en Wi-Fi in werking bly.

Perfek geleë naby plaaslike winkels en restaurante, Bayside Bliss Studio Apartment bied maklike toegang tot die strand, slegs 900 meter weg, wat dit 'n uitstekende keuse maak vir 'n ontspanne strandvakansie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Bridget D
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. My kids and I had a lovely time, what a cosy, clean place. Amazing hosts. Very clean place, everything is as shown in the phot...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Paul N
5.0
Lekker. Beste ooit! Sal weer van gebruik maak.
Okt 2025
Goldie G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike gasheer, netjiese en veilige blyplek. Baie lekker gebly en tuis gevoel.
Aug 2025
Elaine T
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelukkig was dit net 1 aand. Ma was fantasties en so rustig. Fantasties. Chris en Karen is so gasvry. Sommer dadelik tuis gevoel. Vir seker kom ons ...
Sien meer
Aug 2025
Lian V
Gesin met tieners
5.0
Beste waarde vir geld verblyf. Fantastiese verblyf, presies soos op foto's, stil omgewing met uiters behulpsame gasheer.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 25 Erasmus Drive, Summerstrand, Gqbergha, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bayside Bliss Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 Erasmus Drive, Summerstrand, Gqbergha, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1af054569df4037cc376e58658a02ae526ff6264e8bff3faba555ec9077a282d4b3246e5965f47da3a59637d12336c750d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 42 5 1 5 25 Erasmus Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.993624602684 25.662899568717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang