Bayside Bliss
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alhof Street, View á Bay Apartments Unit E 202, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bayside Bliss is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Mosselbaai. Dit is die perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusstad kan verken en geniet.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die gedeelde badkamer met 'n bad en stort toegerus is. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met 'n slaapbank en 'n matras wat slegs vir kinders geskik is, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n binnenshuise braai met 'n eetkamertafel en 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Santos-strand ongeveer 2.2 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Errol Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Alhof Street, View á Bay Apartments Unit E 202, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Bayside Bliss het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alhof Street, View á Bay Apartments Unit E 202, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang