Bayside Lodge Pietermaritzburg
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 157 West Street, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bayside Lodge Pietermaritzburg bied lieflike oornagverblyf in Pietermaritzburg. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n romantiese wegbreek, alleenreisigers óf korporatiewe reisigers.
Dié lodge bied gaste 6 kamers met 'n privaat badkamer en 10 kamers met 'n privaat badkamer en kombuisie. Elkeen van hierdie kamers kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer en is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 'n koningingrootte-bed. Die badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n kluis vir waardevolle items, gratis WiFi asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste het toegang tot die gaste-sitarea en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek word gebied.
Doendinge in die omgewing sluit in om winkelsentrums te verken, opvoedkundige instellings soos UKZN en UNISA te besoek, en besienswaardighede soos die Golden Horse Casino, Midlands Meander en Botaniese Tuine te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 157 West Street, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 157 West Street, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang